Register

KAT Implemente > Register

Merwede Boerdery BK Implemente Veiling

Jy kan nou vir enigeen van ons veilings vooraf registreer. Laai nou die volmagvorm af en hou u bk, maatskappy of trust dokumente byderhand, as ook ID's van die gevolmagtigde persone. U sal dit benodig om die onderstaande vorm suksesvol te voltooi.

Dokumente kan ook per e-pos gestuur word na auction@katimplemente.co.za.

AUCTION REGISTRATION

    Your Details

  • Message

  • Documents

 

Verification